Free Web Hosting : Free Hosting : Credit Report : Low APR Credit Card  

E

 

Eend

 

Idioom

Dis maklik gesê, maar die eend die eier

Betekenis

Dis maklik om beloftes te maak, maar moeiliker om hulle uit te voer

Explanation

Talk is cheap, but money buys the whisky

 

 

Eend

 

Idioom

So gelukkig soos ‘n eend in water

Betekenis

Om baie gelukkig  en in jou element te wees

Explanation

To be as happy as the day is long.

 

 

Eendjie

 

Idioom

‘n Lelike eendjie

Betekenis

n Kind wat nie baie belofte toon nie wat tot wat baie mooi of belangrik word 

Explanation

The Ugly Duckling

 

 

Eendjie

 

Idioom

‘n Lelike eendjie

Betekenis

n Kind wat nie baie belofte toon nie wat tot wat baie mooi of belangrik word 

Explanation

The Ugly Duckling

 

 

Eendvoël

 

Idioom

Iemand slaan dat hy sy Ouma vir ‘n eendvoël aansien

Betekenis

Om iemand baie hard te slaan

Explanation

To hit someone very hard

 

 

 

 

 

 

 

 

Eerlik

 

Idioom

Eerlik het ‘n os geslag [en Fatsoenlik het hom opgeëet}

Betekenis

Dit word spottend gesê van ‘n skynheilige wat betrap word.

Explanation

This is said when a person’s so-called honesty proves to be mere pretence.

 

 

Eerlik

 

Idioom

So eerlik soos goud

Betekenis

Om baie eerlik te wees

Explanation

As true as steel

 

 

Eerlikheid

 

Idioom

Eerlikheid  duur die langste

Betekenis

Dis die voordeligste om eerlik te wees.

Explanation

Honesty is the best policy

 

 

Eersgeboortereg

 

Idioom

Om jou eersgeboortereg vir ‘n pot lensiesop te verkoop

Betekenis

Om iets waardevols vir ‘n nietigheid prys te gee.

Explanation

To sell one’s birthright for a mess of pottage 

 

 

Eier

 

Idioom

‘n Halwe eier is beter as ‘n leë dop

Betekenis

 Iets is beter as niks

Explanation

 Half a loaf is better than no bread   at all

 

 

Eier

 

Idioom

‘n Halwe eier is beter as ‘n leë dop

Betekenis

 Iets is beter as niks

Explanation

 Half a loaf is better than no bread   at all

 

 

Eierdans

 

Idioom

Om n eierdans uit te voer

Betekenis

 Om met goeie redenasie uit ‘n moeilike situasie te ontsnap   

Explanation

 To manage a difficult  situation by calculated reasoning.    

 

 

Eiers

 

Idioom

Op eiers loop

Betekenis

 Stadig en versigtig optree

Explanation

 To tread wearily

 

Eiertjie

 

Idioom

Om altyd ‘n eiertjie by te

Betekenis

 Om altyd ook te wil saampraat

Explanation

 To be continually chipping in

 

 

Eind

 

Idioom

Eind(e)  goed , alles goed

Betekenis

As alles goed afloop, vergeet ‘n mens al die moeilikhede verbonde aan die saak

Explanation

All’s well that ends well 

 

 

Elmboog

 

Idioom

Die elmboog lig

Betekenis

Baie sterk drank gebruik

Explanation

To be addicted to drink

 

 

End 

 

Idioom

End goed, alles goed

Betekenis

 n Aangeleentheid wat goed afloop word as suksesvol beskou

Explanation

All’s well that ends well

 

 

 

 

 

 

 

 

Erfgeld

 

Idioom

Erfgeld is swerfgeld

Betekenis

n Mens spandeer maklik geld wat  jy nie self verdien het nie

Explanation

Easy come, easy go

 

 

 Erg

 

Idioom

Wat te erg is, is te erg

Betekenis

Dit kan nie toegelaat word nie

Explanation

Too much is too much