Y
Ys
|
Idioom |
Die ys is gebreek |
Betekenis |
Die eerste moeilikhede is oorwin |
Explanation |
To break the ice |
Yster
|
Idioom |
Te veel ysters in die vuur hê |
Betekenis |
Met te veel
dinge gelyk besig wees |
Explanation |
To try to manage too many responsibilities |
© Kopierg voorbehou
Copyright